Melkkan hou ‘n 2dag SURVIVOR VAKANSIE PROGRAM
5 tot 7 April vir Laerskool kinders vanaf graad 3 tot 7
12 tot 14 April vir hoërskool kinders graad 8 tot 10
Koste R350 per kind
Slegs 30 plekke beskikbaar…..bespreek nou!!!
PROGRAM V 2 DAE
Kinders gaan in 3 spanne gedeel word en bring hulle eie tente ons gaan kamp op die elektriese omheinde plaaswerf.
Elke ete word voorsien en moet hulle self beplan, sal die etes maak in di bouma opruim e skottelgoed was
Ekself en my span v 4 gaan toesig hou.
PROGRAM
WOENSDAG 2NM
Opslaan van kamp en n 3km nagwedloop flitse of kop ligte belangrik.
DONDERDAG
Amazing race
Aand fearfactor
Polisie kom met kinders praat oor kinderveiligheid
VRYDAG OGGEND TOT 12 UUR
Veld ekspedisie en sluit af met n COLOURFUN FEES